tag:blogger.com,1999:blog-37651621263903183272024-03-05T20:42:24.842+02:00Die Ou ManDie Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-71053776689010069592007-10-02T18:16:00.001+02:002007-10-02T18:16:34.928+02:00Siener Deel IDie Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-68934712493756156252007-10-02T18:15:00.003+02:002007-10-02T18:15:45.563+02:00Siener Deel IIDie Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-8881548884417151042007-10-02T18:15:00.001+02:002007-10-02T18:15:04.586+02:00Siener Deel IIIDie Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-73630658058397869492007-09-10T16:21:00.000+02:002008-11-13T11:28:58.637+02:00Die OnbekendeGodOns staan by 'n punt in die geskiedenis waar ons sal moet onderskeid tref tussen die God van hemel en aarde en die God van Abraham. Die God van Abraham is ook bekend as Jahweh vir die Israeliete en Allah vir die Islamiete. In ons Bybels staan hy bekend as die HERE.Die Ou Testament skop sommer van die staanspoor af met twee teenstrydige skeppingsverhale. Die verhaal van Genesis 1 is die verhaal Die Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-80079972385390804412007-05-25T20:18:00.000+02:002007-05-25T20:24:35.919+02:00Die Sonde van die DoodDie "kerk" en Satan behaal die o'enskynlike oorwinning, want hulle vermoor die Messias ooreenkomstig hul komplot.Die moord word voltrek op die instrument van Satan, naamlik die kruis van Golgota. Vroe'er jare het ons na hierdie kruis as die vloekhout verwys. Hierdie vloekhout is die simbool van die dood en van die mag van Satan.Op die derde dag behaal Jesus die oorwinning oor Satan en die dood. Die Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-83299136342035787802007-05-25T19:11:00.001+02:002007-05-25T19:42:33.327+02:00Die Moord op ChristusDie volgende vers word tot vervelens toe aangebied om ons te oortuig dat God die moord op sy Kind gelas het om sy eie toorn te paai en daardeur die ewige lewe aan ons te gee.Johannes 316 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.Daar staan egter nie dat God sy Kind gee sodat ons HomDie Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3765162126390318327.post-27968493296130677782007-02-07T17:16:00.000+02:002007-02-07T17:40:51.528+02:00Ons Nuwe GodsdiensDie Evangelie van die Lewe.Vir tweeduisend jaar word aan ons voorgehou dat ons saligheid te vinde is in die marteling en moord op die Messias.Johannes 132 En gedurende die maaltyd—die duiwel het dit al in die hart van Judas Iskáriot, die seun van Simon, ingegee om Hom te verraai—27 En nadat hy die stukkie geneem het, het die Satan in hom ingevaar. En Jesus se vir hom: Wat jy doen, doen dit Die Ou Manhttp://www.blogger.com/profile/01842039753657986595noreply@blogger.com